PEN Afrikaans publiseer maandeliks ‘n oorsig van Afrikaanse resensies wat digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
“Die wêreld van die skrywer” is PEN Afrikaans se artikelreeks waarin skrywers uitbrei oor temas wat met die praktyk van skryf te doen het.
PEN Afrikaans werk saam met die Jakes Gerwel Stigting om kandidate te identifiseer om vir ‘n tydperk in die Paulet-huis op Somerset-Oos te bly om aan hulle skryfwerk te slyp.
In Vinnige Vrae in die Taalgenoot leer ons telkens ‘n ander lid van PEN Afrikaans beter ken
Produksies aangebied deur PEN Afrikaans
“Boeke wat skrywers laat skryf” is ’n reeks rubrieke wat in die kwartaallikse tydskrif Taalgenoot verskyn. Dit word deur PEN Afrikaans aangebied en geborg.
PEN Afrikaans se artikelreeks oor belangrike kwessies in die skrywerswêreld
Inligting en nuus oor PEN Afrikaans se mentorskapprojek Trippel7