Tuin van Digters 2019 – PEN Afrikaans-gesprek: Verse oor huis en taal

Kyk na Frieda van den Heever se gesprek met Danie Marais, Diana Ferrus, Jolyn Phillips en Daniel Hugo oor die temas “huis” en “taal” in hulle digwerk, asook die invloed van vertaling daarop. Die gesprek is aangebied deur PEN Afrikaans. Video-opname: Naomi Bruwer, LitNet.


Hierdie artikel het eerste in PEN Afrikaans se portaal op LitNet verskyn.
Besoek www.litnet.co.za.