Eerste prys: “Die rooi tekkies” deur Hendie Grobbelaar Luister hier na die voorlesing op RSG se Kortom. Oor die skrywer Hendie Grobbelaar is ’n vryskut kommunikasie- en skakelwesekonsultant, woonagtig in Gouritsmond, Wes-Kaap. In 2015 begin sy fiksie skryf en publiseer ’n paar stories in Vrouekeur, LitNet en as deel van […]Read more »
Toegang: ‘n kortverhaalkompetisie
3 posts
PEN Afrikaans is trots om die wenners van ons kortverhaalkompetisie met “toegang” as tema te kan bekend maak.
Skrywers word hiermee hartlik uitgenooi om kortverhale in te skryf vir PEN Afrikaans se kortverhaalkompetisie 2022, wat met die ondersteuning van PEN International aangebied word. Die breë tema van die kompetisie is TOEGANG en skrywers kan dié tema vanuit enige belewingshoek in hul kortverhaal belig. Inskrywings sluit 1 Maart 2022 […]Read more »