Ses skrywers is gekies vir die 2026 PEN dit neer-residensieprogram
Baie geluk aan die groep van ses skrywers wat gekies is om vanjaar se PEN dit neer-residensie by die Jakes Gerwel Stigting se Paulet Huis by te woon. A’Eysha Kassiem, David Mann, Jan van Tonder, Rezina Habtemariam, Unathi Slasha en Xueting Yang sal van 30 April tot 10 Mei in Paulet Huis in KwaNojoli (voorheen […]