Inskrywings ingewag: Aanlyn kursus oor die skryf van teaterresensies
Op Saterdag 27 Julie kan belangstellendes inskakel vir dié aanlyn resensiekursus wat deur die kundige en ervare vryskut kunsjoernalis, Diane de Beer, aangebied sal word.
Op Saterdag 27 Julie kan belangstellendes inskakel vir dié aanlyn resensiekursus wat deur die kundige en ervare vryskut kunsjoernalis, Diane de Beer, aangebied sal word.
PEN Afrikaans nooi graag lede en belangstellendes uit om in te skryf vir ’n aanlyn resensiekursus.
PEN Afrikaans is opgewonde oor die vooruitsig van ’n aanlyn kursus wat op 10 en 17 September (10:00 – 13:00) via Zoom sal plaasvind.
Luister hier na Anzil Kulsen en Jan Vermeulen aan die woord tydens die aanlyn kursus oor die skryf van jeugverhale wat ons in 2020 aangebied het. Dit is die tweede en laaste uittreksel uit hierdie kursus. Die volledige stel opnames is op ons YouTube-kanaal beskikbaar. Dankie aan PEN International en aan Frazer Barry vir die […]
Skakel in en slyp jou skryfvaardighede onder leiding van Marita van der Vyver, met gasspreker Jolyn Phillips.
PEN International se finansiële ondersteuning maak dit vir ons moontlik om vanjaar ons aanlyn bedrywighede uit te brei en ons het besluit om ’n aantal kursusse aan te bied om Afrikaanse letterkunde en boekjoernalistiek te verryk.
Die Afrikaanse Taalraad het in samewerking met PEN Afrikaans op 16 Augustus ’n tweede slypskool by Rosendal Primêre Skool in Delft aangebied.
NUWE ARTIKELS