Press Releases

Press Releases issued by PEN Afrikaans

PEN Afrikaans kondig nuwe bestuur aan

PEN Afrikaans kondig graag aan dat ’n nuwe bestuur, insluitend ’n nuwe voorsitter en ondervoorsitter, op 8 Oktober tydens die organisasie se algemene jaarvergadering verkies is. PEN Afrikaans kondig graag aan dat ’n nuwe bestuur, insluitend ’n nuwe voorsitter en ondervoorsitter, op 8 Oktober tydens die organisasie se algemene jaarvergadering verkies is.

PEN Afrikaans veroordeel die sluipmoord op Bouwer van Niekerk ten sterkste

PEN Afrikaans betreur en veroordeel die sluipmoord op Bouwer van Niekerk. Dit is ’n tragiese en skokkende verlies van iemand wat bekend was as ’n onkreukbare regspraktisyn, ’n toegewyde landsburger, en ’n geliefde vriend en familielid. Dit is ook ’n laakbare aanval op ’n grondwetlike demokrasie waarin korrupsie geen plek behoort te hê nie en […]

PEN Afrikaans oor die aanvalle op joernaliste in Gasa

Die volgehoue aanvalle op joernaliste wat vanuit Gasa verslag doen, kom neer op die mees ekstreme vorm van sensuur en die bestuur van PEN Afrikaans veroordeel dit ten sterkste. Hierdie joernaliste se stemme word met geweld stilgemaak en op hierdie wyse word die getuies wat eerstehands nuus oor die voortslepende volksmoord in Gasa waarneem en […]

Authors unite against Copyright Amendment Bill

Authors have united in their call upon the South African legislature to refrain from adopting the Copyright Amendment Bill to be debated in the National Assembly this week. A petition against the adoption of the Bill, which could have devastating consequences for authors and intellectual, artistic and educational production in South Africa, is being presented […]