Nuusbrief: Oktober 2026
Oor: PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2026; Opname: jaarlikse lesing oor uitdrukkingsvryheid; Rus in vrede, Linda Rode (1937 – 2026); […]

PEN Afrikaans is deur sy lidmaatskap van PEN International die verteenwoordiger van sy lede en die Afrikaanse skrywersgemeenskap in ’n internasionale verband.
Oor: PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2026; Opname: jaarlikse lesing oor uitdrukkingsvryheid; Rus in vrede, Linda Rode (1937 – 2026); […]
PEN Afrikaans nooi ons lede, ondersteuners en ander belangstellendes om in te skakel vir ons jaarlikse lesing oor media- en […]
Oor: Tuin van Digters: 11 en 12 September 2026; PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2026; Jaarlikse lesing oor uitdrukkingsvryheid; Die […]
Hoe vertaal jy die taal wat uit die puntvormige mond van ’n swartrenostermoeder kom? As skrywer van ’n fiktiewe/nie-fiktiewe storie […]
Oor: Rus in vrede, Bettina Wyngaard (1971 – 2026); PEN Afrikaans kondig met trots suksesvolle Vertaalfonds-aansoeke op Vrouedag aan; Tuin […]
PEN Afrikaans kondig met trots op Vrouedag die volgende lot suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds aan. Dit is […]
“Haar dood is in verskeie omgewings ’n groot verlies.” Rus in vrede, Bettina Wyngaard.
Oor: Wat soek die uitgewer?-gespreksreeks; Die skryf van resensies: Inskrywings ingewag; Wenners aangekondig: Toyota Stellenbosch Woordfes se kortverhaalbundel 2026; Konstitusionele […]
PEN Afrikaans bied vanjaar vir die eerste keer sedert 2018 weer in lewende lywe ’n resensiekursus aan. Sluit gerus op […]
Op Jeugdag vier ons graag die prestasie van die leerders wat met die louere weggeloop het in die opstelkompetisie as […]
Oor: Herinnering: Wat soek die uitgewer?; Die wêreld van die skrywer: artikelreeks; Vrystaat Kunstefees se Literatuurfees; Voorlopige program van die […]