Die Trojaanse perd en Kaaps – Hein Willemse
Op 15 Oktober 1985 was daar ’n anti-apartheidbetoging van jong mense in Thorntonweg, Athlone, Kaapstad. ’n Offisier in die oproerpolisie het dit in sy kop gekry om sy manne agterop ’n spoorweglorrie te laai en tussen houtkratte te versteek. Die voertuig het stadig in ’n suidwestelike rigting met Thorntonweg afgery, ’n daad wat slegs as […]