’n Herverbeelde werklikheid – Carina Stander
Nuut in ons artikelreeks: Carina Stander skryf oor ruimtebeelding in spekulatiewe fiksie, met verwysing na haar Die Bergengel-reeks.
Nuut in ons artikelreeks: Carina Stander skryf oor ruimtebeelding in spekulatiewe fiksie, met verwysing na haar Die Bergengel-reeks.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2024 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Oor: Tuin van Digters 2024; SASNEV: Kollokwium oor vertaling Nederlands-Afrikaans; Die kuns van vertaling: Alfred Schaffer; Kortlyste vir kykNET-Rapport-boekpryse vir 2024 bekend; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Augustus 2024.
“’n Goeie vertaling is diensbaar aan die bronteks, én ’n teks op sy eie, waarby jy as ’n leser vergeet dat jy die konstruk volg van een subjektiewe interpretasie (want elke vertaler kom met ’n ander vertaling), en jou kan oorgee aan die idees, die taal, die beelde van die teks.”
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2024 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Oor: Sewe nuwe vertalings deur die PEN Afrikaans Vertaalfonds ondersteun; PEN Afrikaans oor Media24 se beoogde herstrukturering en die sluiting van die gedrukte uitgawes van Rapport en Beeld; ‘n Werkswinkel in Nairobi as deel van die “Right to Write”-projek; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Julie 2024.
PEN Afrikaans is verheug oor die sterk aansoeke en die vooruitsig daarvan dat ’n wye verskeidenheid Afrikaanse werke lesers buite ons landsgrense in hul eie taal gaan bereik en verryk.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2024 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Die bestuur van PEN Afrikaans betreur die drastiese verarming van die (Suid-) Afrikaanse medialandskap wat Media24 se herstrukturering sal meebring.
Oor: Kyk hoe ver het ons gekom: ’n gedigte- en kortverhaalkompetisie; Inskrywings ingewag: PEN Afrikaans en NATi bied aanlyn kursus oor die skryf van teaterresensies aan; Artikelreeks: Die wêreld van die skrywer; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Junie 2024.
NUWE ARTIKELS