Notule: Algemene jaarvergadering 2025
Notule: PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering gehou op 8 Oktober 2025 om 18:00 via Zoom
Notule: PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering gehou op 8 Oktober 2025 om 18:00 via Zoom
In ’n wêreld vol geweld, sensuur en onderdrukking, raak die rol en belang van ’n organisasie soos PEN al hoe belangriker. In ’n wêreld waarin empatie ontbreek, raak die rol van letterkunde al hoe belangriker. Ons nooi julle om saam met ons te dink oor PEN Afrikaans se rol en potensiaal in hierdie land en in hierdie wêreld waarin ons leef.
Soos in vorige jare kan ek ook sê dat ons werksaamhede klaarblyklik iets is waarop PEN Afrikaans trots kan wees. Ons ondervoorsitter, Mercy Kannemeyer, kon, soos verlede jaar, na aanleiding van ervarings by PEN International se jaarlikse hoofkongres, getuig van die kennelike agting wat PEN Afrikaans geniet by die hoofbestuur van dié organisasie asook by afgevaardigdes van ander PEN-sentra. Die komplimente wat sy en haar mede-afgevaardigde van PEN Afrikaans, Fiona van Kerwel, ontvang het, betref die sukses van projekte soos ons ondersteuning van inisiatiewe om Afrikaanse boeke in ander tale vertaal en gepubliseer te kry, Die Onsigbare Kind-projek (’n leesprojek […]
Notule: PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering gehou op Saterdag 16 November 2024 om 12:30 te SASNEV in Pinelands, Kaapstad.
Bestuurdersverslag: Algemene jaarvergadering op 16 November 2024 te SASNEV in Pinelands, Kaapstad
Voorsittersverslag: Algemene jaarvergadering op 16 November 2024 te SASNEV in Pinelands, Kaapstad
Notule van PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering wat op 19 Oktober 2023 plaasgevind het.
Bestuurdersverslag gelewer by PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering op 19 Oktober 2023
Voorsittersverslag gelewer by PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering op 19 Oktober 2023
Notule van PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering wat op 26 Oktober 2022 om 18:00 aanlyn plaasgevind het.
NUWE ARTIKELS