Inskrywings ingewag: Aanlyn kursus oor die skryf van teaterresensies
Op Saterdag 27 Julie kan belangstellendes inskakel vir dié aanlyn resensiekursus wat deur die kundige en ervare vryskut kunsjoernalis, Diane de Beer, aangebied sal word.
Op Saterdag 27 Julie kan belangstellendes inskakel vir dié aanlyn resensiekursus wat deur die kundige en ervare vryskut kunsjoernalis, Diane de Beer, aangebied sal word.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2024 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
“Kyk hoe ver het ons gekom” – só, ongeveer, lui een van die motiverings vir die Afrikaans Amptelik 100-veldtog. Dié veldtog het die viering van ’n eeu van Afrikaans as amptelike taal ten doel, met 8 Mei 2025 as feeshoogtepunt-datum. Ter viering van dié ryklik klinkende taal kondig PEN Afrikaans en die webtuistes LitNet en […]
Oor: PEN Afrikaans neem deel aan UNESCO se Aschberg-program; Nathan Trantraal vereer; Die kuns van vertaling: ’n Onderhoud met Elsa Silke; Afrikaans Amptelik 100; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Mei 2024.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in April 2024 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Vertaling maak wêrelde aan lesers oop – van kinderboeke, fiksie, digkuns tot niefiksie. Die waarde van ’n vertaling lê in die vertaler se vermoë om ’n teks aan die doelteksleser oor te dra sodat dit moeiteloos en met die grootste plesier gelees kan word. Dit is daarom belangriker as ooit om die waarde van vertaling […]
Oor: Suksesvolle aansoekers vir die PEN dit neer-residensieprogram; Wenners van Akademiepryse aangekondig; Wenners aangekondig: NB-Uitgewers se 2023 Jeugboekpryse; Artikelreeks: Die wêreld van die skrywer; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in April 2024.
Hoe skryf ’n mens oor oorlog? Ek vermoed die lot om hieroor te skryf het op my geval omdat ek ’n hoogs opgeleide soldaat is, nie soseer oor ek ’n oorlogskrywer is nie.
President considering whether to assent to the Copyright and Performers Protection Amendment Bills seemingly undisturbed by public outcry and politicking
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2024 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
NUWE ARTIKELS