Oor: Nog vyf suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds; Media24 bring ’n saak van outeursregskending teen twee administrateurs van ’n WhatsApp-groep; Artikelreeks: Die wêreld van die skrywer; Lynthia Julius ontvang die Jan Rabie & Marjorie Wallace-skrywersbeurs 2024; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Desember 2023.
Yearly Archives: 2023
PEN Afrikaans maak met trots bekend dat die volgende vyf vertalings na afloop van die jongste ronde aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds gefinansier sal word […]
Op 15 Oktober 1985 was daar ’n anti-apartheidbetoging van jong mense in Thorntonweg, Athlone, Kaapstad. ’n Offisier in die oproerpolisie het dit in sy kop gekry om sy manne agterop ’n spoorweglorrie te laai en tussen houtkratte te versteek. Die voertuig het stadig in ’n suidwestelike rigting met Thorntonweg afgery, […]Read more »
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Oor: Die nasionale brein het suurstof nodig, en joernaliste is die rooibloedselle – Max du Preez; Algemene jaarvergadering 2023; Wenners van die Salas aangekondig en FAK-Jaap Steyn-prys aan Philip de Vos; Video: Met apologie en dank; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in November 2023.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Oktober 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Notule van PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering wat op 19 Oktober 2023 plaasgevind het.
Bestuurdersverslag gelewer by PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering op 19 Oktober 2023
Voorsittersverslag gelewer by PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering op 19 Oktober 2023
Die gevestigde edik dat die media altyd ‘binne hoorafstand’ van hulle gehoor moet wees, is die resep vir confirmation bias en onkunde, het MAX DU PREEZ dié week in PEN Afrikaans se eerste van ’n lesingreeks oor uitdrukkingsvryheid by die Woordfees gesê. Hier is ’n verkorte verwerking van sy lesing.









