Nuus

PEN Afrikaans se jongste nuus

Nuusbrief: September 2025

Oor: PEN Afrikaans veroordeel die sluipmoord op Bouwer van Niekerk ten sterkste; Tuin van Digters 2025; Wenner van die Ingrid Jonker-prys aangekondig; Kortlyste vir Afrikaanse resensiepryse bekend; Algemene jaarvergadering; Suid-Afrika se beleidsraamwerk oor kunsmatige intelligensie en die geleentheid vir insette oor die oudiovisuele mark; Rus in vrede, prof. Wilhelm Jordaan; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in September 2025.

PEN Afrikaans veroordeel die sluipmoord op Bouwer van Niekerk ten sterkste

PEN Afrikaans betreur en veroordeel die sluipmoord op Bouwer van Niekerk. Dit is ’n tragiese en skokkende verlies van iemand wat bekend was as ’n onkreukbare regspraktisyn, ’n toegewyde landsburger, en ’n geliefde vriend en familielid. Dit is ook ’n laakbare aanval op ’n grondwetlike demokrasie waarin korrupsie geen plek behoort te hê nie en […]

Nuusbrief: Augustus 2025

Oor: PEN Afrikaans oor die aanvalle op joernaliste in Gasa; Kortlyste vr Netwerk24 kykNET Rapport-boekpryse aangekondig; Aansoeke ingewag: Brussel tot Karoo-skrywersresidensie; Datum van ons algemene jaarvergadering; Rus in vrede, Madelein Rust; Rus in vrede, Pirow Bekker; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Augustus 2025.

PEN Afrikaans oor die aanvalle op joernaliste in Gasa

Die volgehoue aanvalle op joernaliste wat vanuit Gasa verslag doen, kom neer op die mees ekstreme vorm van sensuur en die bestuur van PEN Afrikaans veroordeel dit ten sterkste. Hierdie joernaliste se stemme word met geweld stilgemaak en op hierdie wyse word die getuies wat eerstehands nuus oor die voortslepende volksmoord in Gasa waarneem en […]

Nuusbrief: Julie 2025

Oor: ’n Nuwe bestuur vir PEN Afrikaans: Gooi asseblief name in die hoed; PEN Afrikaans by die internasionale PEN-kongres; Toyota Stellenbosch Woordfees 2025 – Literatuur is steeds die hart; Skryf nou in vir die Kommadagga-slypskool en -residensie; Program: Etienne van Heerden Veldsoirée; Rus in vrede, C. Johan Bakkes; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Julie 2025.

Nuusbrief: Junie 2025

Oor: PEN Afrikaans Vertaalfonds ondersteun vertalings van werk deur Antjie Krog, Etienne van Heerden en Constant van Graan; Artikelreeks: Die wêreld van die skrywer; Rus in vrede, Pienkes du Plessis; Daar is geen veilige plek in Gasa nie; Dié skrywers haal die 2025 Stellenbosch Woordfeeskortverhaalbundel; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Junie 2025.