Oor: Jan Rabie & Marjorie Wallace-Skrywersbeurs 2026 toegeken; Aansoeke vir die PEN dit neer-residensie 2026 is nou oop; Artikelreeks: Die wêreld van die skrywer; ’n Verklaring oor Kindle Translate; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Desember 2025.
Yearly Archives: 2025
Waarom? Waarom sou mens aanhou keuses maak? Die grootste motivering vir versamelaars – en dit is ook iets wat mens byna sonder uitsondering by bloemlesers hoor – is die liefde vir die poësie, onlosmaakbaar vervleg met die antologie se vermoë om teks by lesers uit te bring.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
PEN is ’n internasionale organisasie wat skrywers se regte wêreldwyd beskerm en bevorder. Met die PEN dit neer-residensieprogram nooi die Jakes Gerwel Stigting, PEN Afrikaans en PEN South Africa skrywers en digters met geldige PEN-lidmaatskappe om aansoek te doen vir hierdie skrywersresidensie wat onverstoorde skryftyd in die kreatiewe en inspirerende […]Read more »
Oor: Ingrid Jonker se fisieke argief terug in Suid-Afrika; Woordtrofees-wenners vir 2025 bekend; Kyk: Marianne Thamm lewer PEN Afrikaans se jaarlikse lesing oor media- en uitdrukkingsvryheid; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in November 2025.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Oktober 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Marianne Thamm, die veteraanjoernalis, skrywer en dramaturg, het op 1 November 2025 PEN Afrikaans se jaarlikse lesing oor media- en uitdrukkingsvryheid gelewer. Kyk gerus die lesing hier: Ons hartlike dank aan Marianne Thamm, aan die Breytenbach Sentrum, waar hierdie openbare lesing plaasgevind het, en aan André Terblanché vir die opname […]Read more »
PEN Afrikaans nooi ons lede, ondersteuners en ander belangstellendes om te kom luister na ons jaarlikse lesing oor media- en uitdrukkingsvryheid in Suid-Afrika. Marianne Thamm, die bekende joernalis, analis, skrywer en dramaturg, sal vanjaar se lesing lewer. Dit sal op Saterdag 1 November om 11:00 by die Breytenbach Sentrum in […]Read more »
Oor: Jaarverslae en ‘n nuwe bestuur: PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2025; PEN Afrikaans kondig nuwe bestuur aan; Uitnodiging: Marianne Thamm lewer PEN Afrikaans se jaarlikse lesing oor media- en uitdrukkingsvryheid; Wenners: ATKV-Woordveertjies 2025; Wenners: Netwerk24 kykNet Rapport-boekpryse en -resensiepryse 2025; ‘n Gesamentlike verklaring van PEN Afrikaans en PEN South Africa oor staatsbefondsing van kunstefeeste; Die 91ste internasionale PEN-kongres: ‘n Verslag deur Mercy Kannemeyer; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Oktober 2025.
Notule: PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering gehou op 8 Oktober 2025 om 18:00 via Zoom









