Marianne Thamm, die veteraanjoernalis, skrywer en dramaturg, het op 1 November 2025 PEN Afrikaans se jaarlikse lesing oor media- en uitdrukkingsvryheid gelewer.
Kyk gerus die lesing hier:
Ons hartlike dank aan Marianne Thamm, aan die Breytenbach Sentrum, waar hierdie openbare lesing plaasgevind het, en aan André Terblanché vir die opname en die tegniese versorging daarvan.
Die lesing kan ook hier op LitNet gelees word:










