Yearly Archives: 2022

37 posts

Nuusbrief: Desember 2022

Oor: PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds vertalings van werk deur Ronelda S. Kamfer en Olivia M. Coetzee; Charlize Theron se uitlatings oor Afrikaans; Aansoeke verwelkom: Residensieprogram vir skrywers van die Lae Lande en Suid-Afrika; Digterlike reaksies uit Oekraïne op die oorlog (slot); Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Desember.

Nuusbrief: November 2022

Oor: Notule en verslae: PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering; Poësie uit Oekraïne; PEN International loods skarebefondsingsinisiatief: Wenners van die 2022 Woordtrofee-toekennings aangekondig; Aansoeke ingewag: Jan Rabie & Marjorie Wallace-skrywersbeurs; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in November.

Nuusbrief: Oktober 2022

Oor: Wenner van die Woordfeeskortverhaalkompetisie aangekondig; PEN Afrikaans by Tuin van Digters en die Toyota US Woordfees 2022; Algemene jaarvergadering 2022; Poësie uit Oekraïne; Die wêreld van die skrywer: Nuwe voorsitter en lede van die Letterkundekommissie; Wenners van die kykNET-Rapportpryse aangekondig; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Oktober.