Verpak en verfyn jou skryfwerk: ’n aanlyn kursus
PEN Afrikaans is opgewonde oor die vooruitsig van ’n aanlyn kursus wat op 10 en 17 September (10:00 – 13:00) via Zoom sal plaasvind.
PEN Afrikaans is opgewonde oor die vooruitsig van ’n aanlyn kursus wat op 10 en 17 September (10:00 – 13:00) via Zoom sal plaasvind.
PEN Afrikaans neem ten sterkste standpunt in teen die gewelddadige aanval op die bekroonde skrywer en voormalige president van PEN Amerika, Salman Rushdie. Rushdie is op 12 Augustus 2022 bestorm en herhaaldelik met ’n mes gesteek, waar hy op die verhoog van die Chautauqua Instituut in die New York-deelstaat sy plek ingeneem het vir ’n […]
Oor: Radiovoorlesings van top-3 wenverhale: Toegang; PEN Afrikaans kondig aanlyn kursus aan; Aansoeke ingewag: Dialoogprogram vir skrywers van die Lae Lande en Suid-Afrika; Skrywers en boeke: Oor die onregmatige verspreiding van e-boeke; Poësie uit Oekraïne: bydrae deur Eben Viktor; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Augustus.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
PEN Afrikaans betreur verskeie sentimente vervat in prof. Hennie van Coller se veelbesproke rubriek van 7 Mei 2022, “’Gewone mense’ word al hoe meer randfigure”. Daarin het hy skerp kritiek gelewer op die, volgens hom, oordrewe voorkoms van “maatskaplike probleme” en “randfigure” in kinder- en jeugliteratuur. Daar is intussen wyd gereageer op die inhoud van […]
Oor: Radiovoorlesings van top-3 wenverhale: Toegang; Artikelreeks: Die wêreld van die skrywer; Poësie uit Oekraïne: ‘n oorsig en ‘n gedig in Afrikaanse vertaling; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Julie.
“Vra my waffer soort skrywer ek is en ek sê vir jou ek is een wat ly aan kleptomanie. Vra my hoe my skryfproses begin en ek sê vir jou dit begin by in die Noord-Kaap afluister.”
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
PEN Afrikaans maak met trots bekend dat die volgende vertalings deur die PEN Afrikaans Vertaalfonds gefinansier sal word: ’n Arabiese vertaling van 𝘒𝘳𝘪𝘯𝘨𝘦 𝘪𝘯 ’𝘯 𝘣𝘰𝘴 deur Dalene Matthee en ’n Albanese vertaling van 𝘔𝘪𝘯𝘥𝘦𝘳 𝘢𝘴 𝘯𝘪𝘬𝘴 deur Irma Venter.
Oor: Wenverhale: Toegang; PEN Afrikaans se verklaring oor die voorgestelde naamsverandering van die Afrikaanse Taalmonument; Rufus Gouws ontvang die Jan H Maraisprys; Die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg seil voort; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Junie.
NUWE ARTIKELS