Nuus

PEN Afrikaans se jongste nuus

Nuusbrief: Mei 2024

Oor: PEN Afrikaans neem deel aan UNESCO se Aschberg-program; Nathan Trantraal vereer; Die kuns van vertaling: ’n Onderhoud met Elsa Silke; Afrikaans Amptelik 100; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Mei 2024.

Die kuns van vertaling: Elsa Silke

Vertaling maak wêrelde aan lesers oop – van kinderboeke, fiksie, digkuns tot niefiksie. Die waarde van ’n vertaling lê in die vertaler se vermoë om ’n teks aan die doelteksleser oor te dra sodat dit moeiteloos en met die grootste plesier gelees kan word. Dit is daarom belangriker as ooit om die waarde van vertaling […]

Nuusbrief: April 2024

Oor: Suksesvolle aansoekers vir die PEN dit neer-residensieprogram; Wenners van Akademiepryse aangekondig; Wenners aangekondig: NB-Uitgewers se 2023 Jeugboekpryse; Artikelreeks: Die wêreld van die skrywer; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in April 2024.