Yearly Archives: 2021

54 posts

Nuusbrief: Desember 2021

Oor: PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds nog twee vertalings van Afrikaanse romans; Die wêreld van die skrywer: artikelreeks; Toegang: ‘n kortverhaalkompetisie aangebied deur PEN Afrikaans; Wenners van die US Woordfeeskortverhaalkompetisie aangekondig; Wenners van die Sanlampryse vir Jeuglektuur aangekondig; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Desember 2021.

Nuusbrief: November 2021

Oor: Wenners van die SALA-pryse aangekondig; Nuwe bestuur verkies by PEN Afrikaans se AJV; ROSA-kongres 2021; Die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg: jongste verwikkelinge; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in November 2021.