Algemene jaarvergadering 2024: Voorsittersverslag
Voorsittersverslag: Algemene jaarvergadering op 16 November 2024 te SASNEV in Pinelands, Kaapstad
Voorsittersverslag: Algemene jaarvergadering op 16 November 2024 te SASNEV in Pinelands, Kaapstad
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Oktober 2024 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Oor: Oop uitnodiging: PEN Afrikaans hou simposium op 16 November by SASNEV; Agenda en belangrike inligting: algemene jaarvergadering 2024; In memoriam: Hans du Plessis – ‘n huldiging deur Bernard Odendaal; In memoriam: Mellet Moll; Mercy Kannemeyer lewer verslag oor die internasionale PEN-kongres; PEN Afrikaans verwelkom die president se verwysing van die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg na die Konstitusionele Hof; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in November 2024.
Sluit asseblief by PEN Afrikaans aan vir ’n beraad op 16 November by SASNEV in Pinelands, Kaapstad. Die verrigtinge begin om 10:00 en ons sien uit daarna om saam te dink en te praat oor ’n aantal kwessies wat plaaslike skrywers, joernaliste en uitgewers raak.
Die bestuur van PEN Afrikaans verwelkom president Cyril Ramaphosa se besluit om nie die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg in sy huidige vorm te onderteken nie, maar dit na die Konstitusionele Hof te verwys om die grondwetlikheid daarvan te bepaal.
Oor: Right to Write-projek: publikasie van artikels en simposium; ‘n Oop uitnodiging na PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering 2024; In memoriam: Martie Retief Meiring; Wenners: ATKV-Woordveertjies 2024; Wenners: kykNET-Rapport-boekpryse en -resensiepryse 2024; Aanlyn aanbieding oor kunsmatige intelligensie, skrywers en letterkunde; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Oktober 2024.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2024 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
“Braam, ek groet jou as unieke literator, as getroue Kannalander en as besondere vriend.”
“Anastasia se heengaan is ’n monumentale verlies vir ons departement, die Afrikaanse leefwêreld, die Afrikaanse akademie en ons vakgebied.”
Oor: Tuin van Digters is hier; In memoriam: Abraham H. de Vries en Anastasia de Vries; Artikelreeks: Die wêreld van die skrywer; Gekeurde inskrywings: Kyk hoe ver het ons gekom; Finaliste vir ATKV-Woordveertjies 2024; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in September 2024.
NUWE ARTIKELS