Nuus

PEN Afrikaans se jongste nuus

Nuusbrief: Oktober 2023

Oor: PEN Afrikaans en Human & Rousseau span saam as deel van ’n internasionale projek om ’n liefde vir lees te bevorder; Algemene jaarvergadering 2023: belangrike inligting; In memoriam; Wenner van die Toyota US Woordfees se kortverhaalkompetisie aangewys; Podsending: Die beoordeling van genrefiksie; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Oktober 2023.

Nuusbrief – September 2023

Oor: PEN Afrikaans by die Toyota US Woordfees 2023; Datum van ons algemene jaarvergadering; Tuin van Digters 2023; Artikelreeks: Die wêreld van die skrywer; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in September 2023.

Nuusbrief – Augustus 2023

Oor: Wenner van Jan H Maraisprys bekend gemaak; Rus in vrede, Johan Jack Smith en Dan Sleigh; Hierdie skrywers haal die Woordfeeskortverhaalbundel 2023; Tuin van Digters 2023; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Augustus 2023.