Oor: PEN Afrikaans oor die aanvalle op joernaliste in Gasa; Kortlyste vr Netwerk24 kykNET Rapport-boekpryse aangekondig; Aansoeke ingewag: Brussel tot Karoo-skrywersresidensie; Datum van ons algemene jaarvergadering; Rus in vrede, Madelein Rust; Rus in vrede, Pirow Bekker; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Augustus 2025.
Yearly Archives: 2025
Die volgehoue aanvalle op joernaliste wat vanuit Gasa verslag doen, kom neer op die mees ekstreme vorm van sensuur en die bestuur van PEN Afrikaans veroordeel dit ten sterkste. Hierdie joernaliste se stemme word met geweld stilgemaak en op hierdie wyse word die getuies wat eerstehands nuus oor die voortslepende […]Read more »
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Oor: ’n Nuwe bestuur vir PEN Afrikaans: Gooi asseblief name in die hoed; PEN Afrikaans by die internasionale PEN-kongres; Toyota Stellenbosch Woordfees 2025 – Literatuur is steeds die hart; Skryf nou in vir die Kommadagga-slypskool en -residensie; Program: Etienne van Heerden Veldsoirée; Rus in vrede, C. Johan Bakkes; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Julie 2025.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Oor: PEN Afrikaans Vertaalfonds ondersteun vertalings van werk deur Antjie Krog, Etienne van Heerden en Constant van Graan; Artikelreeks: Die wêreld van die skrywer; Rus in vrede, Pienkes du Plessis; Daar is geen veilige plek in Gasa nie; Dié skrywers haal die 2025 Stellenbosch Woordfeeskortverhaalbundel; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Junie 2025.
PEN Afrikaans maak met trots bekend dat, na afloop van die jongste lot aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds, die volgende drie vertalings van Afrikaanse werke vertaalsubsidies sal ontvang: Die toonaangewende literêre uitgewery De Arbeiderspers verwelkom vanjaar vir Antjie Krog, een van ons land se mees gevierde skrywers, tot hul […]Read more »
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
“Jy doen nie penance nie // Jy pen jou notes.”
Keith Oliver Lewis skryf oor erkennings en inspirasie in die skryfproses, met verwysing na sy wengedig “my taal, no ghap”.
Oor: Suksesvolle aansoekers: PEN dit neer-skrywersresidensie; Oproep om finansiële bydraes tot regskoste: Konstitusionele Hof hoor die saak oor die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg op 21 – 22 Mei aan; PEN International se Young Writers Committee is geloods; Wenners van Akademiepryse 2025 aangekondig; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Mei 2025.









