Fondse en hulpbronne wat daarvoor geoormerk sou word, sou sekerlik beter aangewend kon word deur die bied van konkrete ondersteuning aan kuns- en kultuurbedrywighede in Suid-Afrika, deur byvoorbeeld meer kulturele geleenthede te laat plaasvind, oral in die land, ook by die ATM, en in alle inheemse tale.
Yearly Archives: 2022
Oor: Wenverhale: Toegang; Suksesvolle aansoekers vir skrywersresidensie aangekondig; PEN Afrikaans se verklaring oor die afskaling van aktualiteitsdekking op RSG; Pryswenners: UJ-pryse en Akademiepryse; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Mei; Nuwe lede.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in April 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
As ’n openbare uitsaaier het RSG ’n unieke en belangrike mandaat in diens van die publiek, en daardie mandaat behoort met erns en omsigtigheid benader te word. RSG se bydraers, aanbieders en luisteraars verdien dit.
Die Jakes Gerwel Stigting en vennote PEN Afrikaans, PEN Nederland en PEN South Africa is trots om die name bekend te maak van die gekose drie digters en drie skrywers wat hul gesogte skrywersresidensie vanjaar sal bywoon.
Oor: In memoriam; Oorlog in Oekraïne; RSG en Sanlam se radiodrama-skryfkompetisie aangekondig; Kortlyste aangekondig: UJ-pryse 2022; Die verskraling van RSG se aktualiteitsaanbod; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in April 2022; Nuwe lede.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Oor: Verwikkelinge in Oekraïne; Pearson sien af van die besluit om die aanlyn HAT aan die mark te onttrek; Artikelreeks: Die wêreld van die skrywer; Fakture vir ledegeld; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Maart 2022; ledenuus.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
In hierdie aflewering van ons artikelreeks besin Susan Smith en Els de Groen oor die tema “Die skrywer en klimaatverantwoordelikheid”. Hoe kan skrywers op die klimaatkrisis reageer? Hoekom is dit vir skrywers ’n belangrike tema, of hoekom behoort dit ’n belangrike tema te wees?









