Oor: Wenner van die Woordfeeskortverhaalkompetisie aangekondig; PEN Afrikaans by Tuin van Digters en die Toyota US Woordfees 2022; Algemene jaarvergadering 2022; Poësie uit Oekraïne; Die wêreld van die skrywer: Nuwe voorsitter en lede van die Letterkundekommissie; Wenners van die kykNET-Rapportpryse aangekondig; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Oktober.
Yearly Archives: 2022
Mercy Kannemeyer wei in hierdie artikel uit oor die skryf van dramas.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Oor: N.a.v. die aanval op Salman Rushdie: Tuin van Digters 2022; PEN Afrikaans Skrywerskamer by die US Woordfees; Datum van ons algemene jaarvergadering; Digterlike reaksies op die oorlog in Oekraïne; Verwikkelinge: Die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in September.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Carien Smith beantwoord ons #Vinnigevrae vir Taalgenoot.
PEN Afrikaans is opgewonde oor die vooruitsig van ’n aanlyn kursus wat op 10 en 17 September (10:00 – 13:00) via Zoom sal plaasvind.
PEN Afrikaans neem ten sterkste standpunt in teen die gewelddadige aanval op die bekroonde skrywer en voormalige president van PEN Amerika, Salman Rushdie. Rushdie is op 12 Augustus 2022 bestorm en herhaaldelik met ’n mes gesteek, waar hy op die verhoog van die Chautauqua Instituut in die New York-deelstaat sy […]Read more »
Oor: Radiovoorlesings van top-3 wenverhale: Toegang; PEN Afrikaans kondig aanlyn kursus aan; Aansoeke ingewag: Dialoogprogram vir skrywers van die Lae Lande en Suid-Afrika; Skrywers en boeke: Oor die onregmatige verspreiding van e-boeke; Poësie uit Oekraïne: bydrae deur Eben Viktor; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Augustus.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.









