Notule van PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering wat op 19 Oktober aanlyn plaasgevind het.
Monthly Archives: October 2021
PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering het op 19 Oktober aanlyn plaasgevind. Lees die bestuurdersverslag hier.
PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering het op 19 Oktober 2021 aanlyn plaasgevind. Lees die voorsittersverslag hier.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Menige skrywers het al voor, tydens of na die skryfproses gewonder oor onderwerpe wat in hierdie bundel aandag kry, soos outeursreg, publikasie-ooreenkomste, die voor- en nadele van selfpublikasie en ander vrae.
Oor: Wenners van die ATKV-Woordveertjies aangekondig; Program bekend: Tuin van Digters 2021; PEN-gesprek tydens die Week van het Nederlands; Belangrike inligting oor PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering; Verkiesing van nuwe bestuur: Besonderhede van verkiesbare kandidate; Podsendings; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Oktober 2021.
Die Week van het Nederlands is van 2 – 9 Oktober gevier en die program het ’n gesprek tussen verteenwoordigers van drie PEN-sentrums ingesluit, naamlik PEN Vlaanderen, PEN Nederland en PEN Afrikaans. Alfred Schaffer het ’n gesprek gelei met Alicja Gescinska (PEN Vlaanderen), Sophie Zijlstra (PEN Nederland) en Izak de Vries […]Read more »
Luister hier na Anzil Kulsen en Jan Vermeulen aan die woord tydens die aanlyn kursus oor die skryf van jeugverhale wat ons in 2020 aangebied het. Dit is die tweede en laaste uittreksel uit hierdie kursus. Die volledige stel opnames is op ons YouTube-kanaal beskikbaar. Dankie aan PEN International en […]Read more »







