Luister: Die skryf van jeugverhale – ‘n aanlyn kursus (2)

Luister hier na Anzil Kulsen en Jan Vermeulen aan die woord tydens die aanlyn kursus oor die skryf van jeugverhale wat ons in 2020 aangebied het. Dit is die tweede en laaste uittreksel uit hierdie kursus.

Die volledige stel opnames is op ons YouTube-kanaal beskikbaar.

Dankie aan PEN International en aan Frazer Barry vir die klankversorging.