Suksesvolle aansoekers vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021
Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans kondig met trots die suksesvolle aansoekers aan vir die maandlange skrywersresidensie wat dié twee organisasies weer vanjaar aanbied.