Nuus

PEN Afrikaans se jongste nuus

PEN Afrikaans stands with Ukraine

PEN Afrikaans will support efforts to convince the South African government and public to condemn the current actions of Russia unconditionally, and to take action accordingly.

Nuusbrief: Februarie 2022

Oor: Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie brei uit; Inskrywings ingewag: Toegang; Digkompetisie: “Mijn taal”; Fakture vir ledegeld en welkom aan nuwe lede; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Januarie en Februarie 2022.

Nuusbrief: Desember 2021

Oor: PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds nog twee vertalings van Afrikaanse romans; Die wêreld van die skrywer: artikelreeks; Toegang: ‘n kortverhaalkompetisie aangebied deur PEN Afrikaans; Wenners van die US Woordfeeskortverhaalkompetisie aangekondig; Wenners van die Sanlampryse vir Jeuglektuur aangekondig; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Desember 2021.