Naar aanleiding van de discussie over het concept van taalbeleidsplan van de Universiteit Stellenbosch, presenteer ik voor de belangstellenden in Zuid-Afrika een bijdrage waarin de internationale statuur van het Afrikaans, als instructie- en wetenschapstaal, wordt toegelicht vanuit het Nederlandse taalgebied met een Vlaamse blik.
Yearly Archives: 2021
PEN Afrikaans nooi ons lede uit om insette te lewer oor taalkwessies by die Universiteit Stellenbosch. Hier is Breyten Breytenbach se kommentaar, wat hy op ons versoek gestuur het en wat ons met groot waardering deel. Hy reageer onder meer op die Departement Afrikaans en Nederlands se ope brief aan die rektor.
Oor: PEN Afrikaans besorgd oor taalbeleid en -praktyk aan die Universiteit Stellenbosch; Lede uitgenooi om insette te lewer: taal by die Universiteit Stellenbosch; Jonathan Ball (1951 – 2021); Wenners aangekondig: die UJ-pryse en NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd; Welkom aan nuwe lede; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in April 2021.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Die bestuur van PEN Afrikaans se uitgangspunt is dat die Afrikaanse taal ’n nasionale bate is en ’n waardevolle hulpbron wat ingespan kan en, veral in die Wes-Kaap, móét word ter wille van toegang tot kennis en daarmee saam ekonomiese bemagtiging. Dit is tot voordeel van alle sprekers van Afrikaans en tot voordeel van Suid-Afrika.
Oor: Aansoeke ingewag: skrywersresidensie; PEN Afrikaans vier Internasionale Moedertaaldag 2021; Fakture vir ledegeld en welkom aan nuwe lede; Artikelreeks: Die wêreld van die skrywer; Klimaatdichters; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Maart 2021
Veelbekroonde topverkoperskrywer Jaco Jacobs is hierdie keer aan die woord in ons artikelreeks “Die wêreld van die skrywer”. Ons het hom gevra om uit te brei oor hoe skrywers te werk kan gaan om vir die skolemark te skryf.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Louis Esterhuizen is eerste aan die beurt om ons stel vrae in Taalgenoot te beantwoord. Die bladsy uit die tydskrif is hier beskikbaar, asook bykomende foto’s deur die skrywer verskaf.
Oor: Afrikaanse skrywers uitgenooi vir maand se skrywersverblyf; In memoriam: Margot Luyt; PEN Afrikaans en LitNet loods reeks onderhoude; Spesiale aanbod: PharosAanlyn; Voorleggings ingewag: Ingrid Jonker-prys; Fakture vir ledegeld en welkom aan nuwe lede; Nuwe tesourier; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Januarie en Februarie 2021.









