Oor: Woorde vir die grendeltyd; Uitgewers reageer op die koronapandemie; Ses skrywers gekies vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2020; Wenners van die UJ-pryse aangekondig; Artikelreeks: Die wêreld van die skrywer; Skryf ‘n luisterdrama en wen R100 000; Europese Unie maan teen ondertekening van Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in April 2020.
Yearly Archives: 2020
Hier is ‘n skakel na PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is.
Carolyn Meads, fiksie-uitgewer by Kwela Boeke en bestuurslid van PEN Afrikaans, vertel meer oor boeke in Kaaps uitgee. Sy skets ook die historiese agtergrond en steek by skrywers kers op.
Oor: Skrywersprogram en Skrywerskamer by die Toyota US Woordfees (6 – 15 Maart); LAPA deur Penguin Random House SA aangeskaf; Red Dog deur Willem Anker haal International Booker Prize se langlys; Internasionale boekebeurse weens die koronavirus uit- en afgestel; Wenners van LAPA-Uitgewers se jeugromankompetisie bekend; Aansoeke ingewag vir skrywersresidensie; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Maart 2020.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is.
Oor: Skrywerskamer en slypskool by die Toyota US Woordfees; Afrikaanse skrywers uitgenooi vir maand se skrywersverblyf; Spesiale aanbod: Lizette Rabe se skryfgids; Antjie Krog aangestel as eerste Writer in Residence by die Universiteit Gent; Waarom by PEN Afrikaans aansluit of ‘n betaalde lid bly?; Pasella! Lekker leesstof uit Taalgenoot se Lente 2019-uitgawe; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Januarie en Februarie 2020
Ons wil graag hê dat soveel moontlik mense opbetaalde lede word, want hoe meer lede ons het, hoe meer relevant is ons, hoe meer verteenwoordigend van Afrikaanse skrywers en die boekomgewing, en hoe sterker is die stem wat ons as organisasie het.
Die skakel na PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2020 verskyn het.
Zirk van den Berg dink op PEN Afrikaans se uitnodiging na oor daardie Afrikaanse boeke wat hom geïnspireer het om die pen op te neem.
Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans nooi vanjaar weer alle opbetaalde lede van PEN Afrikaans uit om aansoek te doen vir die verblyfsprogram wat in die Stigting se Paulet Huis op Somerset-Oos in die Oos-Kaap aangebied word.









