Yearly Archives: 2019

46 posts

Nuusbrief: September 2019

Oor: Pan Macmillan loods ‘n plaaslike kinderboeklys; Storieplaas: ‘n Skryfskool in die Swartland; ATKV-Woordveertjies 2019 toegeken; Die Koalisie vir Doeltreffende Outeursreg in Suid-Afrika: ‘n video; ‘n Tweede slypskool in samewerking met die Afrikaanse Taalraad; Foto’s: ses skrywers skryf tesame; Algemene jaarvergadering by Tuin van Digters 2019; Taal- en boekverwante inhoud uit Taalgenoot Herfs 2019; Die wêreld van die skrywer; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in September.

Nuusbrief: Augustus 2019

Oor: Voorleggings ingewag: Toyota US Woordfees-kortverhaalbundel; Oproep: Perspektiewe op Breytenbach; Werkswinkel: Kom slyp jou Afrikaans; Aankondiging: Versindaba se nuwe inhoudsbestuurder; In memoriam; Konstitusionele Hof-toetssaak oor taal; Tuin van Digters 2019; ‘n Oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Julie; Nuwe Afrikaanse boeke in Augustus.

Nuusbrief: Julie 2019

Oor: Wysigingswetsontwerp op Outeursreg steeds ongeteken; Petisie om vrylating van Tashi Wangchuk te eis; Die MOS-inisiatief; Inskrywings ingewag vir die RSG / Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie; Ingrid Jonker-prys aan Pieter Odendaal; PEN Afrikaans hou algemene jaarvergadering by Tuin van Digters 2019; ‘n Oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Junie; Nuwe Afrikaanse boeke in Julie.