Yearly Archives: 2019

46 posts

Nuusbrief: Desember 2019

Oor: Aansoeke ingewag vir ‘n residensie in Noorweë; PEN Afrikaans Vertaalfonds: November-sperdatum; Safe Havens-konferensie 2019; Die wêreld van die skrywer: artikelreeks; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Desember.

Nuusbrief: November 2019

Oor: Nuwe leerstoel in Afrikaanse Taalpraktyk aan die US; SALA vereer topskrywers; Plaaslike kinderboekskrywers vir groot internasionale prys benoem; Verwikkelinge oor die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; PEN Afrikaans Vertaalfonds: aansoeke ingewag; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in November.

Nuusbrief: Oktober 2019

Oor: Konstitusionele Hof wys aansoek oor taalbeleid van die hand; kykNET-Rapport-boekpryse toegeken; Breyten Breytenbach by Tuin van Digters gehuldig; Lewenslange lidmaatskap aan Kerneels Breytenbach; PEN Afrikaans se nuwe bestuur; Engemi Ferreira (1943 – 2019); Wat elke skrywer moet weet: die bundel; Nobelprys vir letterkunde: twee wenners aangekondig; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Oktober; nuwe lede.