PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering het op 14 September 2019 in die Wellington-biblioteek plaasgevind.
Monthly Archives: September 2019
PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering het op 14 September 2019 in die Wellington-biblioteek plaasgevind. Hier is die bestuurdersverslag.
PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering het op 14 September 2019 in die Wellington-biblioteek plaasgevind.
Kyk na Frieda van den Heever se gesprek met Danie Marais, Diana Ferrus, Jolyn Phillips en Daniel Hugo oor die temas “huis” en “taal” in hulle digwerk.
Oor: Pan Macmillan loods ‘n plaaslike kinderboeklys; Storieplaas: ‘n Skryfskool in die Swartland; ATKV-Woordveertjies 2019 toegeken; Die Koalisie vir Doeltreffende Outeursreg in Suid-Afrika: ‘n video; ‘n Tweede slypskool in samewerking met die Afrikaanse Taalraad; Foto’s: ses skrywers skryf tesame; Algemene jaarvergadering by Tuin van Digters 2019; Taal- en boekverwante inhoud uit Taalgenoot Herfs 2019; Die wêreld van die skrywer; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in September.
Die Afrikaanse Taalraad het in samewerking met PEN Afrikaans op 16 Augustus ’n tweede slypskool by Rosendal Primêre Skool in Delft aangebied.
Hertzogpryswenner Tertius Kapp vertel meer oor sy leesreis en boeke wat hom steeds bybly. Hierdie rubriek vorm deel van PEN Afrikaans se rubriekreeks oor dié onderwerp.
PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
In hierdie artikel beantwoord bekroonde digter, vertaler en letterkundige Henning Pieterse die vrae: In watter mate is plaaslike en/of internasionale kontakte vir skrywers van belang? Watter impak het verbintenisse met uitgewerye, skrywersorganisasies asook individuele vriendskappe met ander skrywers op skrywersloopbane?








