ConVerse is ’n positiewe stap in die rigting van ’n meer kohesiewe samelewing.
Yearly Archives: 2018
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is.
PEN Afrikaans, with the support of PEN International, presented a panel discussion on the multilingual poetry anthology ConVerse at Tuin van Digters (Garden of Poets), an annual poetry festival hosted by the Breytenbach Centre in Wellington.
Hiermee word julle nogmaals hartlik uitgenooi na PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering (AJV) 2018.
Oor: vryheid van uitdrukking; die ATKV-Woordveertjies; Tuin van Digters 2018; oop uitnodiging na PEN Afrikaans se AJV by Aardklop; ledegeld; Wat elke skrywer moet weet oor eienaarskap van outeursreg in opdragwerke; ‘n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Augustus; nuwe Afrikaanse boeke in September.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is.
“Dit is belangrik om daarop te let dat outeurskap (naamlik wie die outeur van ’n outeursregwerk is) en eienaarskap (naamlik wie die outeursreg besit) afsonderlike konsepte in die outeursreg is. Hoewel dit moontlik is vir die outeur van ’n outeursregwerk om ook die outeursregeienaar te wees, is dit nie noodwendig die geval nie.”
“Onder geen omstandighede behoort skrywers vergelding in die vorm van fisieke geweld te vrees nie. Sulke verwerpbare dreigemente het geen plek in ’n samelewing wat vryheid van uitdrukking as ’n grondwetlike reg verskans nie.”
“Under no circumstances should writers have to fear retribution in the form of physical violence in any manner or form. Such reprehensible threats have no place in a society that values freedom of expression as a constitutional right.”
Oor: ter nagedagtenis van Tom Gouws (1961 – 2018) en Koos Human (1931 – 2018); inskrywings vir die vierde US Woordfees-kortverhaalbundel word ingewag; verslag oor ‘n byeenkoms van PEN International se Komitee vir Vertaling en Taalregte; PEN Afrikaans hou AJV by Aardklop; Gelyke Kanse na Konstitusionele Hof; ledegeld; kommentaar op die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; Wat elke skrywer moet weet oor verhoogverwerkings; ‘n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Julie; nuwe Afrikaanse boeke in Augustus.






