PEN Afrikaans het met hartseer verneem dat Naas Steenkamp, een van ons stigterslede, gisteroggend oorlede is. Naas Steenkamp was saam met John Miles, Fanie Olivier en Kerneels Breytenbach die dryfkrag agter die stigting van PEN Afrikaans in 2012.
Yearly Archives: 2018
Oor: PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds meeste vertalings nog; die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg is deur die Nasionale Vergadering aanvaar; ‘n artikel oor Izak de Vries; leesstof uit Taalgenoot se Lente 2018-uitgawe; staatspublikasie van skoolboeke, ‘n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in November; nuwe Afrikaanse boeke in Desember.
PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is.
Werk van Marlene van Niekerk, Breyten Breytenbach, Chris Barnard, Dan Sleigh en Lindie Koorts sal binnekort in vertaling beskikbaar wees.
Jeremy Vearey vertel oor sy reis as leser en oor boeke wat hom as skrywer gevorm en geïnspireer het.
“Die jongste DBO-publikasieplan kondig aan dat daar voortaan een kernhandboek per vak ontwikkel en gedigitiseer sal word om gratis aan skole te versprei.”
Authors have united in their call upon the South African legislature to refrain from adopting the Copyright Amendment Bill to be debated in the National Assembly this week. A petition against the adoption of the Bill, which could have devastating consequences for authors and intellectual, artistic and educational production in […]Read more »
The Copyright Amendment Bill does not strike a fair balance between the interests of the authors and the interests of the “users” of copyright works. It is not in line with international copyright treaties.
PEN Afrikaans doen ’n beroep op ons lede en ondersteuners om ons protesaksie te steun.
Oor: Jamal Khashoggi; die toekoms van Rhodes Universiteit se Departement Afrikaans en Neerlandistiek; SALA vereer topskrywers; uitnodiging na die bekendstelling van Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey; uitnodiging om nuus te deel vir insluiting by PEN Afrikaans se nuusbriewe; PEN Afrikaans Vertaalfonds: aansoeke ingewag; Wat elke skrywer moet weet oor selfpublikasie; ‘n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Oktober; nuwe Afrikaanse boeke in November.