In hierdie aflewering van PEN Afrikaans se Boeke wat skrywer laat skryf-rubriekreeks, vertel Jeremy Vearey meer oor sy reis as leser en oor boeke wat hom as skrywer gevorm en geïnspireer het. Hierdie reeks artikels verskyn in Taalgenoot.
TG_Lente2018