Nuus

PEN Afrikaans se jongste nuus

Nuusbrief: Februarie 2025

Oor: PEN Afrikaans betreur die sluiting van Vrye Weekblad; Die PEN Afrikaans Vertaalfonds ondersteun nog vyf vertalings van Afrikaanse werke; Aansoeke ingewag: PEN dit neer-residensieprogram 2025; Kyk hoe ver het ons gekom: ‘n gedigte- en kortverhaalkompetisie; Fakture vir ledegeld en welkom aan nuwe lede; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Januarie en Februarie 2025.

Nuusbrief: Desember 2024

Oor: PEN Afrikaans bring hulde aan Breyten Breytenbach (1939 – 2024); Afsluiting: Right to Write-projek; Notule en jaarverslae: algemene jaarvergadering 2024; Inskrywings vir oulaas uitgenooi: Kyk hoe ver het ons gekom; Artikelreeks: Die wêreld van die skrywer; Die kuns van vertaling; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Desember 2024; Welkom aan nuwe lede.