Nuus

PEN Afrikaans se jongste nuus

Nuusbrief: November 2018

Oor: Jamal Khashoggi; die toekoms van Rhodes Universiteit se Departement Afrikaans en Neerlandistiek; SALA vereer topskrywers; uitnodiging na die bekendstelling van Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey; uitnodiging om nuus te deel vir insluiting by PEN Afrikaans se nuusbriewe; PEN Afrikaans Vertaalfonds: aansoeke ingewag; Wat elke skrywer moet weet oor selfpublikasie; ‘n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Oktober; nuwe Afrikaanse boeke in November.

Nuusbrief: Oktober 2018

Oor: die Hertzogprys vir drama; Tuin van Digters 2018; terugvoer oor die 84ste Internasionale PEN-kongres; PEN Afrikaans se AJV by Aardklop; boekstories uit Taalgenoot se Winter 2018-uitgawe; die kykNET-Rapport-boekpryse; Wat elke skrywer moet weet oor aanlyn outeursregskending; ‘n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in September; nuwe Afrikaanse boeke in Oktober.

Nuusbrief: September 2018

Oor: vryheid van uitdrukking; die ATKV-Woordveertjies; Tuin van Digters 2018; oop uitnodiging na PEN Afrikaans se AJV by Aardklop; ledegeld; Wat elke skrywer moet weet oor eienaarskap van outeursreg in opdragwerke; ‘n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Augustus; nuwe Afrikaanse boeke in September.

PEN Afrikaans condemns threats to authors

“Under no circumstances should writers have to fear retribution in the form of physical violence in any manner or form. Such reprehensible threats have no place in a society that values freedom of expression as a constitutional right.”

Nuusbrief: Augustus: 2018

Oor: ter nagedagtenis van Tom Gouws (1961 – 2018) en Koos Human (1931 – 2018); inskrywings vir die vierde US Woordfees-kortverhaalbundel word ingewag; verslag oor ‘n byeenkoms van PEN International se Komitee vir Vertaling en Taalregte; PEN Afrikaans hou AJV by Aardklop; Gelyke Kanse na Konstitusionele Hof; ledegeld; kommentaar op die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; Wat elke skrywer moet weet oor verhoogverwerkings; ‘n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Julie; nuwe Afrikaanse boeke in Augustus.