Nuus

PEN Afrikaans se jongste nuus

nimble_asset_intro_three

Nuusbrief: Maart 2019

Oor: Resensiekursus, slypskool en skrywerskamer by die US Woordfees; PEN Afrikaans veroordeel aanval op joernalis Karima Brown en mediavryheid in Suid-Afrika; ‘n skrywersresidensie in samewerking met die Jakes Gerwel Stigting; verwikkelinge rondom die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; Charl-Pierre Naudé oor skrywersnetwerke en -residensies; ledegeld; ‘n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Februarie; nuwe Afrikaanse boeke in Maart; nuwe lede.

Nuusbrief: Februarie 2019

Oor: jaarplan 2019; resensiekursus en slypskool by die US Woordfees; Die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg: volgende stappe en ‘n simposium; Naas Steenkamp (1933 – 2018); ‘n nuwe artikelreeks, spesiale aanbod: PharosAanlyn; ‘n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Januarie; nuwe Afrikaanse boeke in Januarie en Februarie.

PEN Afrikaans bring hulde aan Naas Steenkamp

PEN Afrikaans het met hartseer verneem dat Naas Steenkamp, een van ons stigterslede, gisteroggend oorlede is. Naas Steenkamp was saam met John Miles, Fanie Olivier en Kerneels Breytenbach die dryfkrag agter die stigting van PEN Afrikaans in 2012.

Nuusbrief: Desember 2018

Oor: PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds meeste vertalings nog; die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg is deur die Nasionale Vergadering aanvaar; ‘n artikel oor Izak de Vries; leesstof uit Taalgenoot se Lente 2018-uitgawe; staatspublikasie van skoolboeke, ‘n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in November; nuwe Afrikaanse boeke in Desember.

Authors unite against Copyright Amendment Bill

Authors have united in their call upon the South African legislature to refrain from adopting the Copyright Amendment Bill to be debated in the National Assembly this week. A petition against the adoption of the Bill, which could have devastating consequences for authors and intellectual, artistic and educational production in South Africa, is being presented […]