Nuus

PEN Afrikaans se jongste nuus

Nuusbrief: Julie 2019

Oor: Wysigingswetsontwerp op Outeursreg steeds ongeteken; Petisie om vrylating van Tashi Wangchuk te eis; Die MOS-inisiatief; Inskrywings ingewag vir die RSG / Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie; Ingrid Jonker-prys aan Pieter Odendaal; PEN Afrikaans hou algemene jaarvergadering by Tuin van Digters 2019; ‘n Oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Junie; Nuwe Afrikaanse boeke in Julie.

Nuusbrief: Junie 2019

Oor: PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds vertalings van Ronelda Kamfer, Nathan Trantraal en Hester Kruger; Joernalis Karima Brown wen saak teen die EFF; NB-Uitgewers internasionaal vereer; Leesstof uit Taalgenoot se Somer 2019-uitgawe; Voorleggings ingewag vir kykNET en M-Net se draaiboekkompetisie; Die wêreld van die skrywer: EKM Dido en Jolyn Phillips oor hul pad na debuteer; ‘n Oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Mei; nuwe Afrikaanse boeke in Junie.

Nuusbrief: Mei 2019

Oor: Perspektiewe op die Ghoemas, Afrikaans, borgskappe en sensuur; suksesvolle aansoeke vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans se skrywersresidensie; ‘n bloemlesing ter viering van inheemse tale; PEN Afrikaans Vertaalfonds: aansoeke ingewag; PEN VIDA-telling; die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2021; ‘n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in April; nuwe Afrikaanse boeke in Mei; nuwe lede.

Nuusbrief: April 2019

Oor: Ontwrigting van bekendstelling van Gangster State deur Pieter-Louis Myburgh; wenners van UJ-pryse 2019 aangekondig; benoemings vir ATKV-Mediaveertjies bekend; stuur jul gedigte: ‘n bloemlesing ter viering van inheemse tale; RSG/Sanlam se radiodrama-skryfkompetisie; ‘n skrywersresidensie in samewerking met die Jakes Gerwel Stigting; verwikkelinge rondom die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; ‘n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Maart; nuwe Afrikaanse boeke in April; nuwe lede.