Nuus

PEN Afrikaans se jongste nuus

Nuusbrief: Augustus 2021

Oor: PEN-VIDA-telling; Kortlyste aangekondig: kykNET-Rapport-boekpryse; PEN Afrikaans se kommentaar op die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; Skryf in: US Woordfees se kortverhaalbundel 2022; Die skryf van verhale: ‘n aanlyn kursus; ILB se wêreldhardopleesdag vir dié wat aan Covid-19 gesterf het; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Augustus 2021.

Nuusbrief: Julie 2021

Oor: Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting; Voorleggings ingewag: Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; Insette gevra: hersiening van taalbeleid by die Universiteit Stellenbosch; Skrywersonderhoude: Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie; Inskrywings ingewag: Aanlyn skryfkursus met Marita van der Vyver en Jolyn Phillips; Podsending: Aanlyn resensiekursus 2020; Algemene jaarvergadering 2021: Verkiesing van nuwe bestuur; Welkom aan nuwe lede; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Julie 2021.

Nuusbrief: Junie 2021

Oor: PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds vertaling van Ons wag op die kaptein deur Elsa Joubert; Artikelreeks: Die wêreld van die skrywer; Jongste verwikkelinge: Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; PEN Afrikaans en LitNet Gespreksreeks: Max du Preez; Welkom aan nuwe lede; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Junie 2021.

Nuusbrief: Mei 2021

Oor: Bydraes oor taal en taalbeleid by die Universiteit Stellenbosch; Wêreldboeke- en kopieregdag en onregmatige verspreiding van e-boeke; Suksesvolle aansoekers: Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021; Aansoeke ingewag: PEN Afrikaans Vertaalfonds; Welkom aan nuwe lede; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Mei 2021.