Yearly Archives: 2021

54 posts

Nuusbrief: Oktober 2021

Oor: Wenners van die ATKV-Woordveertjies aangekondig; Program bekend: Tuin van Digters 2021; PEN-gesprek tydens die Week van het Nederlands; Belangrike inligting oor PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering; Verkiesing van nuwe bestuur: Besonderhede van verkiesbare kandidate; Podsendings; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Oktober 2021.

PEN-gesprek by Week van het Nederlands 2021

Die Week van het Nederlands is van 2 – 9 Oktober gevier en die program het ’n gesprek tussen verteenwoordigers van drie PEN-sentrums ingesluit, naamlik PEN Vlaanderen, PEN Nederland en PEN Afrikaans. Alfred Schaffer het ’n gesprek gelei met Alicja Gescinska (PEN Vlaanderen), Sophie Zijlstra (PEN Nederland) en Izak de Vries […]Read more »

Nuusbrief: September 2021

Oor: Wenners aangekondig: kykNET-Rapportpryse 2021; In memoriam: J.C. Steyn (1938 – 2021) en Pieter Fourie (1940 – 2021); Tuin van Digters 2021; Die skryf van verhale: ‘n aanlyn kursus; Podsendings; PEN-paneelbespreking by die Week van het Nederlands; Artikelreeks: Die wêreld van die skrywer; ‘n Handves vir regte van Suid-Afrikaanse kunstenaars; Herinnering: PEN Afrikaans hou AJV en verkies nuwe bestuur; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in September 2021.