Die skakel na PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2020 verskyn het.
Yearly Archives: 2020
Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans kondig met trots die suksesvolle aansoekers aan vir die skrywersverblyf wat hierdie jaar weer deur dié twee organisasies aangebied word.
Oor: PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds vertalings van Harry Kalmer en Jaco Jacobs; Jeanne Goosen; Wenners van die Akademiepryse, ATKV-Mediaveertjies en Taco Kuiper-prys aangekondig; Oor die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; Artikelreeks: Die wêreld van die skrywer; Die eerste Woordfees Teaterskryflaboratorium; Skryf in vir 2020 kykNET-Rapport-resensiepryse; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Junie 2020.
Die skakel na PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2020 verskyn het.
In hierdie aflewering van PEN Afrikaans se artikelreeks “Die wêreld van die skrywer” vertel bekroonde spanningskrywer Irma Venter meer oor die rol van navorsing en aktuele kwessies in haar spanningsverhale.
Na oorweging van die aansoeke wat teen die Mei 2020-sperdatum ontvang is, sal die volgende twee vertalings befonds word.
Oor: Skrywers se pleidooi op Wêreldboeke- en kopieregdag; PEN Afrikaans Vertaalfonds wag aansoeke in; Boekhandel op vlak 4 van die inperking; Twee mediagroepe kondig sluiting van tydskrifte aan; PEN Afrikaans spreek kommer uit oor skorsing van eNCA-nuusaanbieders; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Mei 2020.
PEN Afrikaans doen ’n beroep op eNCA om die nuusaanbieders, Xoli Mngambi en Jane Dutton, onmiddellik in hul posisies te herstel. Pers- en uitdrukkingsvryheid is noodsaaklik om te verseker dat die media kan aanhou om ’n waardevolle rol in ons demokratiese samelewing te speel.
PEN Afrikaans urges eNCA to reinstate the anchors, Xoli Mngambi and Jane Dutton, in their positions with immediate effect. Press freedom and freedom of expression is essential to ensure that the media can continue to play its valuable role in our democratic society.
Hier is die skakel na PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in April 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is.








