Afrikaanse resensies en boekgesprekke in April 2020

https://www.litnet.co.za/pen-afrikaans-afrikaanse-resensies-en-boekgesprekke-in-april-2020/

Hier is die skakel na PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in April 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.


Hierdie artikel het eerste in PEN Afrikaans se portaal op LitNet verskyn.
Besoek www.litnet.co.za.