Oor: PEN Afrikaans stel webwerf bekend; Video’s: Tuin van Digters 2020; In memoriam: Christine Barkhuizen-Le Roux; PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds vertalings van Ronelda S. Kamfer, Dalene Matthee en Ingrid Winterbach; Die wêreld van die skrywer: artikelreeks; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Desember 2020; Nuwe lede.
Monthly Archives: December 2020
PEN Afrikaans kondig met trots die jongste suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds aan.
Ons deel hier video’s van ’n paar sessies op die program 2020 se Tuin van Digters wat ons laat maak het om iets van die fees behoue te laat bly.
“Het was haar overtuiging dat er in Zuid-Afrika, na de collectieve pijn ook aandacht moest komen voor de meer persoonlijke.”
“Ek is op die oemblik nog biesag om te wêk an “Second Coming”, ’n storie wat gebeu in ’n toekoms waa godsdiens verbied is, waa ienige iets wat mense hoep kan gie verbied is, waa ienige individualisme verbied is.”
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.





