Resensieoorsig Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Oktober 2019 Published 2019-11-12 PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Oktober 2019 PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Oktober 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.