Beste lid van PEN Afrikaans In solidariteit met PEN South Africa en alle sogenaamde “vreemdelinge” in Suid-Afrika veroordeel die bestuur van PEN Afrikaans ten sterkste die xenofobiese aanvalle op mede-Afrikane en verskeie gemeenskappe wat in die afgelope twee weke binne ons landsgrense plaasgevind het. Ons doen hiermee ‘n beroep op […]Read more »
Yearly Archives: 2015
‘n LitNet-video van Breyten Breytenbach se toespraak.
‘n LitNet-video van Adam Small se toespraak.
PEN Afrikaans and PEN South Africa strongly object to the proposed cancellation of additional TV news bulletins in other indigenous South African languages on SABC News (DStv channel 404) from 1 April 2015.
PEN Afrikaans en PEN South Africa maak ten sterkste beswaar teen die kansellasie van alle addisionele TV-nuusbulletins in alle amptelike Suid-Afrikaanse tale behalwe Engels op SABC News (DStv-kanaal 404) vanaf 1 April 2015.
“Watter impak kan die Afrikaanse skrywer nog in die hedendaagse Suid-Afrika maak?” Hier onder volg Bettina Wyngaard se toespraak.
Danie Marais se toespraak by die eerste oop gesprek van PEN Afrikaans. “Kan jy apatie bekostig teenoor enige bestel wat nie erns met meertaligheid wil maak nie?”
André P. Brink het ‘n daadwerklike rol gespeel in die stigting van PEN Afrikaans. PEN Afrikaans het ‘n gedenkuur vir hom by die US Woordfees aangebied.
“Brink was ‘n skrywer wat alles in die stryd gewerp het vir sy mede-skrywers, ‘n meer regverdige, nie-rassige Suid-Afrikaanse samelewing en die reg op vrye uitdrukking.”







