Op Woensdag 25 Maart 2015 het PEN Afrikaans hulle eerste oop gesprek aangebied by die Breytenbach Sentrum op Wellington. Die tema was: “Watter impak kan die Afrikaanse skrywer nog in die hedendaagse Suid-Afrika maak?” Die paneel het bestaan uit Breyten Breytenbach, Adam Small, Bettina Wyngaard en Danie Marais. Kerneels Breytenbach was die gespreksleier.
Hieronder is ‘n LitNet-video van Adam Small se toespraak.
Hierdie artikel het eerste in PEN Afrikaans se portaal op LitNet verskyn.
Besoek www.litnet.co.za.