André P. Brink het ‘n daadwerklike rol gespeel in die stigting van PEN Afrikaans. PEN Afrikaans het ‘n gedenkuur vir hom by die US Woordfees aangebied.













Danie Marais, bestuurder van PEN Afrikaans, het aangekondig dat PEN Afrikaans met ‘n gespreksreeks begin waarvan die eerste 25 Maart by die Breytenbach Sentrum op Wellington plaasvind. By dié geleentheid word daar gesels oor die betrokke skrywer, met Kennis van die aand as uitgangspunt. Breyten Breytenbach en Adam Small het reeds aangedui dat hulle die aand sal bywoon.
Foto’s © Naomi Bruwer