Nuus

PEN Afrikaans se jongste nuus

Nuusbrief: Desember 2023

Oor: Nog vyf suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds; Media24 bring ’n saak van outeursregskending teen twee administrateurs van ’n WhatsApp-groep; Artikelreeks: Die wêreld van die skrywer; Lynthia Julius ontvang die Jan Rabie & Marjorie Wallace-skrywersbeurs 2024; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Desember 2023.

Die Trojaanse perd en Kaaps – Hein Willemse

Op 15 Oktober 1985 was daar ’n anti-apartheidbetoging van jong mense in Thorntonweg, Athlone, Kaapstad. ’n Offisier in die oproerpolisie het dit in sy kop gekry om sy manne agterop ’n spoorweglorrie te laai en tussen houtkratte te versteek. Die voertuig het stadig in ’n suidwestelike rigting met Thorntonweg afgery, ’n daad wat slegs as […]

Nuusbrief: November 2023

Oor: Die nasionale brein het suurstof nodig, en joernaliste is die rooibloedselle – Max du Preez; Algemene jaarvergadering 2023; Wenners van die Salas aangekondig en FAK-Jaap Steyn-prys aan Philip de Vos; Video: Met apologie en dank; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in November 2023.